Wednesday, May 1, 2013

Toasmasters Comox! Elke Dinsdag-aand om 7pm in die kongres saal van Berwick! Comox Avenue! Kom kyk asb julle!
Toastmasters invite all who would like to visit our club every Tuesday evening from 7pm in the conference room in Berwick on Comox Avenue, Comox BC Vancouver Island!!!

http://www.mamiverse.com/wp-content/uploads/2012/08/30-Dr.-Seuss-Quotes-that-Can-Change-Your-Life-Infographic1.jpg

Tuesday, April 15, 2008

 

Moeder Aarde

Vandag, 'n donker stofpad, 'n bitter modderpad, terug na die verlede.

 Galonne see in my mond, die nat spat uit my oë, my bril keer die sproei. 

Voorheen geen einde aan die verwoestende gedonder en bliksem, van verwoestende hailstorms wat onverpoosd voort woed die.

 Lewe en sig vernietig.

 Breine verdeel om te keer die delikate deel.

Delikate siel

Brutale realiteit staal ons vir behoud.

Akurate koëls uit 'n geweer skiet die vergeet- deksel netjies in die hel-kol, 

alles sypel in jou brein en spring viervoetig op jou hart.

Woedend gesleep diep, diep in die donkerste diepte

Kan ek oorleef met 'n gebarste  hart het van smart, 

kan my ore hoor as stilte van dood en pyn oordromme vernietig?

Kan ek weer rose ruik as my bloeiende wonderskoon wit roos bespot, vertrap, oopgesny, uitgehol  vir ander om te leef.

Kan ek liefde wat verraad gepleegd het weer vertrou? 

Kan'n land wat ek liefgehad het my verwerp en verwag ek moet dit onderhou?

Kan 'n volk wat boos is genoeg bloei om weer goed te word,?

Bruisende  borrelende bruin riviere in 'n land van boosheid?

In die see van trane.

Broodboom